Bauhenia offers two different function venues for small functions that can host up to 40 guest each, perfect for babyshowers, birthdays, kitchen teas and more.
You are welcome to contact us to discuss your special function.
Everything was exceptional. The food was amazing and more than enough. The owners was kind and helpful in every way.
- Willem Jacobus, za
South Africa
Sielsrus.Uiters netjiese gastehuis. Kamer is ruim, skoon en smaakvol. Alles is beskikbaar wat nodig is vir 'n goeie nagrus. Goeie koffie en tee beskikbaar in die kamer. Naby bekende restaurante. Vriendelike en persoonlike diens. Jayde laat jou baie welkom voel. Ontbyt is smaakvol en persoonlike aandag word gegee. Magdalena, Jayde se hulp, is vriendelik en behulpsaam. Ek het 2 nagte oorgeslaap en my kamer was 100% gereed die volgende... Read More
- Dr Deon V
South Africa
Uitstekende diens.Hartlike ontvangs. Kamer baie ruim en netjies. Gasvrou baie vriendelik en laat jou werklik tuis voel. Heerlike ontbyt. Het 2 nagte oorgebly, kamer was netjies versorg elke dag. Goeie linne. Versorgde omgewing, mooi tuin, veilige parkering. Naby winkelsentrums. Ek sal beslis weer daar tuis gaan. Beveel dit aan vir enige iemand.
- Dr Deon V
Heerlike ervaring.Ongelooflik lekker gebly en heerlike ontbyt. Baie mooi, skoon en netjies. Dankie!
- Simonne B
South Africa
Share This Page