-
Bauhenia @97
-
-
-
-
Bauhenia @ 36
Bauhenia Potchefstroom is a historic guest house located in the centre of Potchefstroom. Beautifully restored, the guest house offers guests four luxury rooms to choose from.
Bauhenia Potchefstroom is located within walking distance of the Boys High School, the Kennith Mc Arthur stadium, and Olienpark Potchefstroom. The grounds for Aardklop, as well as the North West University (NWU - Pukke), are just 2 km away.
Ons praat ook Afrikaans!
Guest Reviews
-
Sielsrus. Uiters netjiese gastehuis. Kamer is ruim, skoon en smaakvol. Alles is beskikbaar wat nodig is vir 'n goeie nagrus. Goeie koffie en tee beskikbaar in die kamer. Naby bekende restaurante. Vriendelike en persoonlike diens. Jayde laat jou baie welkom voel. Ontbyt is smaakvol en persoonlike aandag word gegee. Magdalena, Jayde se hulp, is vriendelik en behulpsaam. Ek het 2 nagte oorgeslaap en my kamer was 100% gereed die... Read More
- Dr Deon V
South Africa
-
Uitstekende diens. Hartlike ontvangs. Kamer baie ruim en netjies. Gasvrou baie vriendelik en laat jou werklik tuis voel. Heerlike ontbyt. Het 2 nagte oorgebly, kamer was netjies versorg elke dag. Goeie linne. Versorgde omgewing, mooi tuin, veilige parkering. Naby winkelsentrums. Ek sal beslis weer daar tuis gaan. Beveel dit aan vir enige iemand.
- Dr Deon V
-
Heerlike ervaring. Ongelooflik lekker gebly en heerlike ontbyt. Baie mooi, skoon en netjies. Dankie!
- Simonne B
South Africa
-
Was 'n wonderlike verblyf gewees! Dit was 'n pragtige gastehuis met wonderlike mense wat ons tuis laat voel het.
- Lorinda C
Share This Page