• Bauhenia @97
    Bauhenia @97
  • Bauhenia @36
    Bauhenia @36
  • Healthy Breakfast

Guest Reviews

Everything was exceptional

Everything was exceptional. The food was amazing and more than enough. The owners was kind and helpful in every way.

Willem Jacobus, za

South Africa

Sielsrus.
Uiters netjiese gastehuis. Kamer is ruim, skoon en smaakvol. Alles is beskikbaar wat nodig is vir 'n goeie nagrus. Goeie koffie en tee beskikbaar in die kamer. Naby bekende restaurante. Vriendelike en persoonlike diens. Jayde laat jou baie welkom voel. Ontbyt is smaakvol en persoonlike aandag word gegee. Magdalena, Jayde se hulp, is vriendelik en behulpsaam. Ek het 2 nagte oorgeslaap en my kamer was 100% gereed die volgende dag na my werksverpligting. Ek beveel die gastehuis ten sterkste aan. Ek bly beslis in die toekoms weer daar. Mooi omgewing, mooi tuin, mooi plek!

Dr Deon V

South Africa

Uitstekende diens.
Hartlike ontvangs. Kamer baie ruim en netjies. Gasvrou baie vriendelik en laat jou werklik tuis voel. Heerlike ontbyt. Het 2 nagte oorgebly, kamer was netjies versorg elke dag. Goeie linne. Versorgde omgewing, mooi tuin, veilige parkering. Naby winkelsentrums. Ek sal beslis weer daar tuis gaan. Beveel dit aan vir enige iemand.

Dr Deon V

Heerlike ervaring.
Ongelooflik lekker gebly en heerlike ontbyt. Baie mooi, skoon en netjies. Dankie!

Simonne B

South Africa

Was 'n wonderlike verblyf gewees!
Dit was 'n pragtige gastehuis met wonderlike mense wat ons tuis laat voel het.

Lorinda C

The hostesses are very friendly. Very good breakfast. Enjoyed staying there. Highly recommended.

Carolina M Van der Walt

South Africa

The owner of the guesthouse went out of her way to ensure we are as happy as can be. Even with loadshedding, they put down a candle infront of our room door so when we came in at 23:45 we could see where to go. When breakfast time came loadshedding dit not stand in their way. They prepared in time and the food was delicious. Very friendly greetings received on arrival and departure. Worth every cent!!

Xander , (ZA)

South Africa

Jade en haar man is wonderlike gashere en het ons verblyf spesiaal gemaak, meer as net die gewone gastehuis-oorslaap-ervaring! Die kamers, omgewing en etes is pragtig en uit die boonste rakke! Als wat jy nodig mag kry op 'n sakereis - 'n plekkie om veilig en goed te kan rus, lekker te slaap! Ek beveel Bauhenia verseker aan vir die res van my kollegas en vriende!

Juliene M

Baie mooi, goed beplande gastehuis. Mens voel sommer tuis as jy daar aankom. Ideaal vir gesinne met kinders. Goed geleƫ. Die gastehuis is naby die Universiteit asook die inkopiesentrum en eetplekke. Kan nie vir beter diens vra nie. Baie dankie, het dit baie geniet om by Bauhenia tuis te gaan.

Melanie W

Gemaklike, mooi plek met vriendelike mense en onvermydelike netheid. Dit was 'n asemrowende ervaring! Baie vriendelike eienaars en jy voel sommer dadelik deel van die familie. Ons sal beslis weer daar bly en dit aanbeveel aan almal!

Sharmaine C

Baie netjiese plek onder baie bekwame bestuur van Jayde. Ons sal weer daar oorbly in die nabye toekoms. Sentraal geleƫ vir ons en ons sal meer gereeld hier kom bly terwyl ons kinders op universiteit is.

Andre K

What a great welcome, beautiful and classic, we were able to have our own braai and they were pet friendly. Thank you very much for such a great stay. It really felt like we were on holiday for a day.

Jolize Botha